Info about Character for Education
Info about Character for Christ
Info about Character for Couples
Info about Character for Corporates
Info about Character for Cops
Info about Character for Farms
About Character Transformation What we can offer you Let us know what you think
   
 

UNDER CONSTRUCTION.

Information coming soon...


Terugvoer van opgeleide werkers:

"Die kursus was wonderlik. Ek persoonlik het baie geleer van die 6 pilare. Iets wat ons plaaswerkers nie geken
het nie en veral ek as hoof toesighouer nie."

"Die kursus het my wonderlik laat voel. 'n Nuwe mens, gedagtes en nuwe dinge ervaar. Dankie vir die kursus
dit het my baie geleer."

"Die program was lekker en alles was baie goed verduidelik. Ek voel baie goed en het baie geleer. Daar was
ook lekker speletjies."

"Kom asseblief weer terug."

"Dit moet meer en by almal aangebied word. Dit is die grondslag van waar ons moet begin om ons nasie weer
te bou."

"Ek het geleer om myself en ander te respekteer."

"Ek voel meer verantwoordelik. Ek voel soos 'n ander mens. Dit beteken ook baie vir my om te kon uitvind ander
gee vir my om."

"Dit het my baie geraak maar ek voel om myself te moet verander want daar was baie goeters van myself wat
my gepla het."